kom sit by my en hoor my hart!

Adelia van Tonder

hoekom is dit dan so vrek moeilik om na my maat te luister? dit kom dan so maklik en feitlik sonder enige inspanning om my opinie te lig en my se te se, as wat ek myself moet posisioneer om na my maat gefokus te luister. jy sien, wanneer ek nou

2013-02-26 02:50:39  

ek besef ek het dit gemis!

Adelia van Tonder

so met al die beste intensies verduidelik ek aan haar dat dit wat ek probeer sê het nie my bedoeling was nie,… dit vat my presies die beste helfde van die dag om my regverdiging aan haar te verduidelik, en so wentel ek om my eie baan, en wens ek

2013-02-26 02:48:30  

wat kan ek weer doen om vir jou onweerstaanbaar te wees?

Adelia van Tonder

ek stuur die sms met die woorde: “wat kan ek doen om vir jou weer onweerstaanbaar te wees?”. die sms het ek skaars versend waarop my maat reageer met die woorde: “dankie vir jou sms ek kan nie wag om jou te antwoord nie. jy sien, ek verwag n lie

2013-02-26 02:44:42  

geen vrou begeer seks met ‘n vreemdeling nie.

Adelia van Tonder

maar natuurlik nie!… is my antwoord dadelik terwyl esré ackermann skrywer en samesteller van dare2share kommunikasie kaarte vir getroude paartjies oorkant my plek inneem vir ‘n radio onderhoud oor die belangerikheid van kommunikasie. ek moet bie

2013-02-26 02:42:37  

hier is ‘n wenresep vir ‘n misverstand wanneer jy kommunikeer met jou maat

Adelia van Tonder

dit was laat een namiddag toe ons besluit het om rustig hand aan hand na die parkie toe te stap sodat ons kleinding bietjie kan gaan speel. terwyl ons rustig stap besluit ek dat dit die ideale geleentheid is om een van my drome met my maat te de

2013-02-26 02:41:11  

中国古代文学 Global world news developer online documents developer online toolset Global E-commerce Global world images