ekonomiese aanduiders : 22 september 2017 (oggend)

Clem de Klerk

rand / vsa dollar  r13.25 ( r13.32) rand / euro  r15.86 ( r15.85) rand / britse pond r18.01 ( r17.99) brent ruolieprys per vat $56.09 ( $55.93) goud per fyn-ons...

2017-09-22 01:13:48  

regime wil grondgrypprogram versnel

Clem de Klerk

die grondwaardeerder–generaal wat deur die anc regime aangestel is, het klaarblyklik in opdrag van die zuma bewind begin kyk na die vrugbare grond van verre noord-transvaal en oos-transvaal. betroubare inligting...

2017-09-22 12:39:39  

krugerdag spesiaal herdenk

Clem de Klerk

die verkennersbeweging van paardekraal wyk hierdie aar nie af van hulle gebruik om krugerdag (10 oktober) te herdenk nie. die aard van die verrigtinge is egter anders, met ‘n heerlike...

2017-09-22 12:38:33  

jakaranda steun tumi

Clem de Klerk

die radiostasie, jacaranda fm, gee skynbaar nie om  dat die boikotaksie teen hom verskerp gaan word nie, nadat sowat 36 000 luisteraars reeds hulle misnoeë met die stasie te kenne gegee...

2017-09-22 12:37:12  

vyand uit, vriendin in

Clem de Klerk

president jacob zuma het waarskynlik ‘n rustiger nagrus gehad nadat een van sy grootste kritici, die uitgesproke dr. makhosi khosa, uit die anc bedank het, en dus outomaties haar pos...

2017-09-22 12:34:11  

sb geskors oor wapens

Clem de Klerk

‘n stasiebevelvoerder en senior offisier van die mitchells plain polisiestasie is geskors nadat 15 vuurwapens by die polisiekantoor gesteel is. brig. cass goolam is geskors, saam met nog 13 lede...

2017-09-22 12:31:47  

rente onveranderd, spaar slim by oranjekas

Clem de Klerk

in ‘n verrassende stap het die reserwebank besluit om nie rentekoerse te verander nie. voor die besluit het ekonome druk bespiegel dat rentekoerse dalk verlaag kan word. die reserwebank het...

2017-09-22 12:29:24  

frankryk se jeug in eensaamheid

Clem de Klerk

in ’n opname wat deur onafhanklike organisasies in frankryk gedoen is, is gevind dat jongmense in die ouderdom 15 tot 30 jaar hulle toevlug neem tot alkoholiese drank en dwelmmiddels....

2017-09-21 11:35:28  

trump jnr. weier beskerming

Clem de Klerk

donald trump jnr., die seun van die amerikaanse president, wil nie langer van die geheime diens se beskerming gebruik maak nie. hy het te kenne gegee dat hy verkies om...

2017-09-21 11:32:50  

kataloniërs woedend oor leiers se inhegtenisneming

Clem de Klerk

die president van die streeksregering in katalonië het die minderheidsregering van spanje daarvan beskuldig dat hulle ’n noodtoestand afgekondig het wat van toepassing is op die noordoostelike deel van spanje....

2017-09-21 11:30:00  

ekonomiese aanduiders : 11 september 2017 (oggend)

Clem de Klerk

rand / vsa dollar  r12.91 ( r12.78) rand / euro  r15.50 ( r15.41) rand / britse pond r17.00 ( r16.78) brent ruolieprys per vat $53.78 ( $54.49) goud per fyn-ons...

2017-09-11 02:30:57  

die wonder van my verlossing!

Clem de Klerk

ef. 2:8  want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van god; dit is goed dat ons onsself gereeld...

2017-09-11 01:36:59  

kaaskoek nagereg

Clem de Klerk

wat is daar vir die naweek saam met tee of koffie? die lente is op pad en miskien sal die volgende kaaskoek heerlik wees. ons het dit in glasies gemaak...

2017-09-11 01:32:41  

aspersies / asparagus officinalis

Clem de Klerk

aspersies is heerlik en vars en so sag op die tong. dit is in die familie asparagaceae en die genus is asparagus en die rang is asparagales. aspersies is ‘n...

2017-09-11 01:28:33  

motorrubriek – porsche 911 carrera gts pdk

Clem de Klerk

  wanneer daar aan die porsche 911 carrera gts gedink word gaan ‘n mens se gedagtes onwillekeurig terug na die dae toe die eerstes in die 1960’s op die toneel...

2017-09-11 01:24:29  

afriforum borg staal burger, nie hf verwoerd

Clem de Klerk

die afgelope 2 weke reeds, word daar elke saterdag- en dinsdagaand op pretoria fm ‘n nuwe reeks “staal burger”-programme uitgesaai. volgens ‘n advertensie wat daarmee saam uitgesaai word, word die...

2017-09-11 01:20:32  

fopnuus oor steve se konsert

Clem de Klerk

ene johan de villiers, bekend vir sy nydigheid teenoor afrikaners, het op 8 september 2017 ‘n brief met fopnuus aan die huffington post gestuur. die opskrif was (in engels) –...

2017-09-11 01:10:01  

tlu sa 120 jaar gevier by kongres

Clem de Klerk

vanjaar se nasionale kongres van tlu sa gaan iets besonders wees, sê sy hoofbestuurder, mnr. bennie van zyl. tlu sa vier hierdie jaar sy 120ste bestaansjaar, en tydens die kongres...

2017-09-11 01:04:25  

zuma strategie al hoe duideliker

Clem de Klerk

anc-president, jacob zuma, se ex-vrou gaan volgens ‘n aankodiging ingesweer word as ‘n lid van die parlement. sy was voorheen minister in zuma se kabinet totdat sy voorsitter van die...

2017-09-11 01:01:59  

voëlgriep knel wes-kaap

Clem de Klerk

pogings om die verspreiding van voëlgriep in die wes-kaap te voorkom, het die provinsie gedwing om ’n goed beplande strategie te volg alhoewel voorkoming nie maklik is nie. meer as...

2017-09-11 12:59:36  

中国古代文学 Global world news developer online documents developer online toolset Global E-commerce Global world images