vrydag bederf met veranderinge

rss catalog logoNasionale    Nasionale Braaidag « Gevaaalik.com Gevaaalik.com

baie mense hou nie van verandering nie. ek self is ook nie altyd ‘n groot fan van verandering nie. ek sal dus verstaan as jy nou ongemaklik voel hier op gevaaalik.com, want iets is...

2017-09-22 07:13:00  

random gevaaalikhede sonder advertensie?

rss catalog logoNasionale    Nasionale Braaidag « Gevaaalik.com Gevaaalik.com

right, soos jy weet probeer ek geld maak uit hierdie gevaaalik.com storie en ek probeer altyd om gevaaalik.com so ad free as possible te hou. daar is iets nuut wat ek na kyk om...

2017-09-22 02:11:04  

ekonomiese aanduiders : 22 september 2017 (oggend)

rss catalog logobuitelandse    Buitelandse nuus | Die Vryburger

rand / vsa dollar  r13.25 ( r13.32) rand / euro  r15.86 ( r15.85) rand / britse pond r18.01 ( r17.99) brent ruolieprys per vat $56.09 ( $55.93) goud per fyn-ons...

2017-09-22 01:13:48  

regime wil grondgrypprogram versnel

rss catalog logobuitelandse    Buitelandse nuus | Die Vryburger

die grondwaardeerder–generaal wat deur die anc regime aangestel is, het klaarblyklik in opdrag van die zuma bewind begin kyk na die vrugbare grond van verre noord-transvaal en oos-transvaal. betroubare inligting...

2017-09-22 12:39:39  

krugerdag spesiaal herdenk

rss catalog logobuitelandse    Buitelandse nuus | Die Vryburger

die verkennersbeweging van paardekraal wyk hierdie aar nie af van hulle gebruik om krugerdag (10 oktober) te herdenk nie. die aard van die verrigtinge is egter anders, met ‘n heerlike...

2017-09-22 12:38:33  

jakaranda steun tumi

rss catalog logobuitelandse    Buitelandse nuus | Die Vryburger

die radiostasie, jacaranda fm, gee skynbaar nie om  dat die boikotaksie teen hom verskerp gaan word nie, nadat sowat 36 000 luisteraars reeds hulle misnoeë met die stasie te kenne gegee...

2017-09-22 12:37:12  

vyand uit, vriendin in

rss catalog logobuitelandse    Buitelandse nuus | Die Vryburger

president jacob zuma het waarskynlik ‘n rustiger nagrus gehad nadat een van sy grootste kritici, die uitgesproke dr. makhosi khosa, uit die anc bedank het, en dus outomaties haar pos...

2017-09-22 12:34:11  

sb geskors oor wapens

rss catalog logobuitelandse    Buitelandse nuus | Die Vryburger

‘n stasiebevelvoerder en senior offisier van die mitchells plain polisiestasie is geskors nadat 15 vuurwapens by die polisiekantoor gesteel is. brig. cass goolam is geskors, saam met nog 13 lede...

2017-09-22 12:31:47  

rente onveranderd, spaar slim by oranjekas

rss catalog logobuitelandse    Buitelandse nuus | Die Vryburger

in ‘n verrassende stap het die reserwebank besluit om nie rentekoerse te verander nie. voor die besluit het ekonome druk bespiegel dat rentekoerse dalk verlaag kan word. die reserwebank het...

2017-09-22 12:29:24  

frankryk se jeug in eensaamheid

rss catalog logobuitelandse    Buitelandse nuus | Die Vryburger

in ’n opname wat deur onafhanklike organisasies in frankryk gedoen is, is gevind dat jongmense in die ouderdom 15 tot 30 jaar hulle toevlug neem tot alkoholiese drank en dwelmmiddels....

2017-09-21 11:35:28  

trump jnr. weier beskerming

rss catalog logobuitelandse    Buitelandse nuus | Die Vryburger

donald trump jnr., die seun van die amerikaanse president, wil nie langer van die geheime diens se beskerming gebruik maak nie. hy het te kenne gegee dat hy verkies om...

2017-09-21 11:32:50  

kataloniërs woedend oor leiers se inhegtenisneming

rss catalog logobuitelandse    Buitelandse nuus | Die Vryburger

die president van die streeksregering in katalonië het die minderheidsregering van spanje daarvan beskuldig dat hulle ’n noodtoestand afgekondig het wat van toepassing is op die noordoostelike deel van spanje....

2017-09-21 11:30:00  

stoute boudjies vermy histerie

rss catalog logoNasionale    Nasionale Braaidag « Gevaaalik.com Gevaaalik.com

teen die tyd is jy seker al bewus van die nuutste histerie om suid-afrika te tref. ‘n lekker distraction van die regte probleme soos kpmg wat lekker met hulle koppe in die guptas se...

2017-09-20 05:07:43  

ham-en-kaas-toebroodjie vs bouwer bosch en afrikaners in histerie

rss catalog logoNasionale    Nasionale Braaidag « Gevaaalik.com Gevaaalik.com

die souties noem dit “a storm in a tea cup” of “making a mountain out of a molehill”. noem dit wat jy wil, van waar ek sit is dit duidelik onnosele histerie. nou wil...

2017-09-19 05:14:40  

dinsdag kry random gevaaalikhede

rss catalog logoNasionale    Nasionale Braaidag « Gevaaalik.com Gevaaalik.com

gister het ek heeltemal te veel tyd spandeer by tandartse. ek het baie sterk negatiewe gevoelens teenoor tandartse, maar dit is ‘n storie vir ‘n ander dag. jy is immers hier vir die random...

2017-09-19 02:21:08  

ec trial exams sep 2017 paper 1

rss catalog logoNasionale    Graad 9 Nasionale Werkboek 1 & 2/Grade 9 National Workbook 1

tweetmaths p1 gr12 qp sept2017_afrikaans maths p1 gr12 qp sept2017_english maths p1 memo related postsschool prelim papers95http://maths.stithian.com/index18.html school prelim papers   school 2016 2015 2014 beaulieu college paper 1 memo pa

2017-09-18 03:41:55  

‘n yskoue bier en vrydag bederf

rss catalog logoNasionale    Nasionale Braaidag « Gevaaalik.com Gevaaalik.com

is jy een van die mense wat gelukkig genoeg is om te kan ontspan die naweek? dan stel ek voor jy gryp ‘n yskoue bier uit die yskas, nooi miskien so paar vriende oor,...

2017-09-15 05:31:38  

rage word 15 jaar oud!

rss catalog logoNasionale    Nasionale Braaidag « Gevaaalik.com Gevaaalik.com

hierdie jaar vier rage 15 jaar van hul gaming expos. om die 15de verjaarsdag behoorlik te vier het rage besluit om besoekers pryse tot die waarde van r100 000 te gee. jy kan uitvind...

2017-09-15 04:14:57  

die minimum om te verwag is random gevaaalikhede

rss catalog logoNasionale    Nasionale Braaidag « Gevaaalik.com Gevaaalik.com

jy is hier vir random gevaaalikhede, so geniet dit. en kry die gevaaalik nuusbrief elke vrydag in jou inbox. kry vir jouself ‘n media player soos die mygica 4k android 6 een hier bo,...

2017-09-14 09:31:20  

stoute boudjies is eerste die donderdag

rss catalog logoNasionale    Nasionale Braaidag « Gevaaalik.com Gevaaalik.com

tumi morake grens sy is ‘n slagoffer (die ultra-leftie) en nou grens afriforum en solidariteit dat hulle slagoffers is (die ultra-right) en hier sit die res van ons en lag vir hoe belaglik albei...

2017-09-14 04:24:03  

中国古代文学 Global world news developer online documents developer online toolset Global E-commerce Global world images